julle is wat wil huistoe gaan, ons sal julle geld terugbetaal.” Tinus staan eerste op “Daars nie ’n manier nie – ons gaan aan met die kamp.” Vasberade! Almal stem saam.

Die volgende dag sif ons deur die warm as. Alles is vernietig. Die ouens bel huistoe “Stuur vir my klere saam met André (wat laat gaan kom.)”

Hou hierdie 50 ouens dop. Ons is vasberade om ’n verskil te maak in ons gemeente sowel as daarbuite! [Dankie aan al die borge!].