Op en Wakkeres

Home Ons geskiedenis Wat die Here van ons vra eis doxan Pitstop Kleingroepe Marturein Op en Wakkeres Geloofsvorming vir kinders Preke Publikasies en toerustingmateriaal Personeel Jaarprogram Fotos

 

 

WIE IS DIE OP-EN-WAKKERES?

Die Op-en-Wakkeres is 'n groep wat bestaan uit die senior lidmate van ons gemeente.

Hulle kom maandeliks by-een op 'n Woensdag-oggend 10 uur. Gewoonlik word een of ander tema behandel. Meesal word 'n spreker gekry (sien die Jaarprogram hieronder). Die lekker saamsing is opvallend. Lief en leed word met mekaar gedeel. Aan die einde sluit so 'n byeenkoms af met 'n saam-eet.

Martie de Klerk (regs op foto) is die voorsitter (0825515838),  en Nellie Venter (middel op foto) is onder-voorsitter (013 245 1070). Hulle het nog addisionele lede wat hulle bystaan in die beplanning.

 

 

 

 

 

 

 

     

Home | Ons geskiedenis | Wat die Here van ons vra | eis doxan | Pitstop | Kleingroepe | Marturein | Op en Wakkeres | Geloofsvorming vir kinders | Preke | Publikasies en toerustingmateriaal | Personeel | Jaarprogram | Fotos

This site was last updated 08/31/10