|
MENS-GESENTREERD |
|
CHRISTUS-GESENTREERD |
|
Kerk in die middelpunt |
|
Jesus in die middelpunt |
|
Wat beteken die kerk vir my? "Dit is my kerk"
Ek wil
bedien word. Passiewe meerderheid. |
|
Wat beteken ek vir Jesus? "Dit is die Liggaam van Christus"
Ek is
hier om te dien. Geaktiveerde gawes. |
|
Die kerk bestaan ter wille van homself. Verbruikersmentaliteit. Na binne gerig. Klub. Tribalism. Sunoesia. |
|
Bestaan ter wille van die nood van die wêreld. Liggaamsbelewing. Na buite grig. Uitreik-passie. Koinonia. |
|
Wetties (kerklike konvensies) Eie styl en kultuur.
Sentimentele verkleefdheid aan vorm. Seremonies en formaliteite. |
|
Motiewe (liefde tot God en naaste) Aanpasbaar.Soepel. Verkleef aan die lewende Jesus. Klem op inhoud. Belewing. Konkrete ervaring. |
|
Outoritêre leierskap |
|
Diensbaar. Servant leadsrship. |
|
Kerkgerig. |
|
Koninkrykgerig. |
|
Verskraalde verlossingsleer. |
|
Lewensverandering. Geestelike groei. |
|
Dogma word onderskeidingsnorm. Denominasionalisme. Krities, twisgesprekke. Veroordelend. Lidmaatskap. Volg die kerk. |
|
Die lewe van Jesus word onderskeidingsnorm. Koninkryk. Liefdevol. Diensbaar. Dissipelskap. Volg Jesus. |
|
Rasionalisites. Erediensgesentreerd. Woordbediening no 1. |
|
Belewing.
|
|
Stelselgedrewe. Instandhoudingsmodel. |
|
Verhoudingsgedrewe. |