Kerkkantoor:

[Kantoorbestuurder: Elna Lewis]

Kantoorure: 09:00 tot 13:00, weeksdae

Telefoon en faks 013 245-1359

Elna se sel (vir noodgevalle): 082 556 4467

E-pos: germidno@lantic.net

Posadres: Posbus 767, Middelburg, 1050.

Adres van die kerkgebou:

Dahlialaan, Kanonkop, Middelburg, Mpumalanga.

Kaart (benodig Adobe Reader)

Koördinate:

25º44'44.80"S   29º28'37.30"E

Om by ons kerkgebou uit te kom:

Van die N4 snelweg af:

Ry met die N4 tot by die Fonteinstraat/Bethal afrit en draai in 'n noordelike rigting en kom die dorp in met Fonteinstraat. Hierdie afrit is die middelste van die drie afritte na Middelburg. Ry tot by die T-aansluiting en draai links in Cowen Ntuli-straat. By die volgende robot, draai regs in Lilian Ngoyi-straat. Ry vir ongeveer 4 km. en draai links in Dahlialaan. Op die hoek is 'n bord: “Geref Kerk Noord”. As mens in Dahlialaan gedraai het is die kerkgebou sigbaar. Stop aan die parkeerarea-kant. Dis waar die hoofingang is. Die kantooringang is net links van die hoofingang.

Van Groblersdal af: 

Draai links in Proteaweg (eerste robot) en ry tot by die volgende robot. raai daar links in Lilian Ngoyi-straat. Ry oor 'n 4-rigting stopstraat. die 3e straat daarna is Dahlialaan. Draai daar links. Op die hoek is 'n bord: “Geref Kerk Noord”. As mens in Dahlialaan gedraai het is die kerkgebou sigbaar. Stop aan die parkeerarea-kant. Dis waar die hoofingang is. Die kantooringang is net links van die hoofingang.

Van Stoffberg af:

Draai regs in Renosterlaan en dan weer links in Lilian Ngoyistraat. Ry tot by Dahlialaan en draai daar regs. Op die hoek is 'n bord: “Geref Kerk Noord”. As mens in Dahlialaan gedraai het is die kerkgebou sigbaar. Stop aan die parkeerarea-kant. Dis waar die hoofingang is. Die kantooringang is net links van die hoofingang.

 

 

 

 

 

 

 

   

This site was last updated 06/19/09